©2007 BitTorrent, Inc.\r\nAlle Regte Voorbehou.\r\n\r\nDankie dat jy hierdie GRATIS program gebruik. Ons hoop dat jy dit geniet. As jy hiervoor betaal het, gaan kry jou geld terug!\r\n\r\nDankie aan ludde, Serge Paquet, zygron, en Firon vir al die hulp.
Alle lêers (*.*)||*.*||
Ongelgige pad gespesifiseer. Wysig dit en probeer weer.
&Deselekteer
&Deselekteer Alles
(skyfspasie: %#Z)
(van %#Z)
Naam
Daar is nie genoeg spasie op jou hardeskyf om die leêrs in die gespesifiseerde vouer te plak nie.\r\nWil jy in elkgeval voortgaan?
Die grootte van die uitgekose data is 0 grepe. Spesifiseer 'n ander lêer of pad.
Die pad wat jy gekies het, bevat meer as 1 000 lêers. Die .torrent sal gevolglik baie groot wees. 'n Beter idee is om die lêers in een gekompakteerde lêer te verpak en dan dáárdie lêer te deel.\r\n\r\nWil jy in elkgeval voortgaan?
Trek óf 'n enkele lêer óf 'n hele vouer na die venster.
Skryf die naam van 'n lêer of pad in.
Skryf 'n geldige tracker URL in. Wil jy voortgaan sonder om enige trackers te hê?
Die lêer of pad '%s' kan nie gevind word nie. Skryf 'n ander lêernaam in. Let daarop dat jy nie die grondslagbron van 'n skyf kan deel nie.
Te veel deeltjies in die torrent. Kies 'n groter deeltjiegrootte.
&Stel terug
Kies waar om die .torrent te stoor.
Kies 'n lêer.
Kies 'n vouer
Kontroleer altyd
&Sluit
D: %z/s
ETA: *
U: %z/s
Aangaande ┬╡Torrent
Sluit
Webbladsy
Skep 'n Nuwe Torrent
Kies Bron *
Voeg lêer by
Voeg pad by
Slaan Lêers Oor:
Torrenteienskappe *
Trackers:
Kommentaar:
Deeltjiegrootte:
Ander *
&Begin te voed
&Private torrent
Skep en stoor as...
Wys:
Resolusie:
Lees Statistieke *
Kasgeheue:
Van Kasgeheue
Van lêer
#
Hoeveelheid
Gem. Grootte
Koers
Skryf Statistieke *
Kasgeheue:
#
Na Kasgeheue
Hoeveelheid
Na Lêer
Gem. Grootte
Koers
Hashing
&Reset
Installeer ┬╡Torrent?
Ja
Nee
Installeer kortpad in Beginspyskaart
Installeer kortpad op werkskerm
Installeer kortpad in Kitslaai
Voeg Torrent vanaf URL
Regso
Kanselleer
Skryf die pad van die .torrent wat jy oop wil maak, in:
Voeg Nuwe Torrent By
Stoor As *
...
S&laan hash-kontrolering oor
&Begin torrent
Etiket:
Plaas aan begin van waglys
Torrentinhoud *
Naam:
Kommentaar:
Grootte:
Datum:
K&ies Alles
Kies &Geen
&Gevorderd...
Regso
Kanselleer
&Regso
&Kanselleer
RSS-aflaaier
&Hulp
&Sluit
RSS-toevoer [Nota: Elke lyn is in Naam|URL formaat]
&Wysig
&Voeg by
&Skrap
&Voeg by
&Skrap
?
Filtreer Instellings *
Filtreer:
Nie:
Stoor in:
...
Toevoer:
Gehalte:
&Episodenommer: [bv. 1x12-14]
&Filtrering pas by oorspronklike in plaas van ontsyferde naam
&Gee aan aflaai die hoogste prioriteit
Oulike ep. filter
&Minimuminterval:
&Reset
Etiket vir nuwe torrents:
&Skrap
Bring Nou op Datum
Voorkeure
Regso
Kanselleer
&Pas toe
Gebruikerskoppelvlakinstellings *
&Taal:
&Meer...
&Spits outomaties vir opdaterings
B&evestig wanneer torrent geskrap word
W&ys bevestigingsboksie op uitgang
Verwittigingsarea *
S&luit na verwittigingsarea
&Minimaliseer na verwittigingsarea
&Wys ikoon altyd in verwittigingsarea
&Enkelklik op verwittigingsarea-ikoon om oop te maak
Wys &ballonkennisgewings in verwittigingsarea
St&el altyd in werking wanneer geklik word
Wys Keuses *
A*lternatiewe lys agtergrondkleur
W&ys spoedbeperkings in die statusbalk
Wys huidige spoen in die &titelbalk
Wys &grafiese vorderingsbalk
Windows-integrasie *
&Assosieer met .torrent-lêers
K&ontroleer assosiasie op loop
Beg&in ┬╡Torrent op stelselbegin
Plek van Afgelaaide Lêers *
&Plaas nuwe aflaaie in:
Wy*s altyd bevestigingsboksie op handmatige byvoeging
...
&Skuif volledige aflaaie na:
...
&Skuif slegs van die verstekaflaaipad
&Voeg die torrent se etiket aan die padnaam
Wanneer Torrents Bygevoeg Word *
&Moenie die aflaai outomaties begin nie
A*ktiveer die programvenster
W*ys 'n venster wat die inhoud van die torrent wys
Ander Instellings *
&Voeg .!ut agteraan onvolledige lêers
P&re-allokeer alle lêers
V&oorkom bystand as daar aktiewe torrents is
Luisterende Port *
Port vir inkomende verbindinge gebruik:
Lukrake port
&Gebruik lukrake port telkens as ┬╡Torrent begin
Stel &UPnP-portkartering in staat
Voeg ┬╡Torrent by Windows %Brandmuur-uitsonderings (slegs Windows XP SP2 en later)
Proxybediener *
S&oort:
&Proxy:
P&ort:
Bekragtiging
Gebruikersnaam:
Wagwoord:
Gebruik proxybenier vir peer-na-peerverbindinge
Globale Bandwydteperking *
Stel &NAT-PMP portkartering in staat
Laai af
Laai op
Maksimum oplaaikoers (kG/s): [0: onbeperk]
Outomaties
Alternatiewe oplaaikoers as geen aflaaie is nie (kG/s):
Maksimum aflaaikoers (kG/s): [0: onbeperk]
Aantal Verbindinge
Globale maksimumaantal verbindinge:
Maksimumaantal verbonde peers per torrent:
Aantal oplaaigleuwe per torrent:
Gebruik bykomende oplaaigleuwe as oplaaispoed < 90%
Bykomende BitTorrentkenmerke *
&Laat DHT-netwerk toe
&Vra tracker vir scrape-inligting
&Laat DHT vir nuwe torrents toe
Laat &Peeruitruiling toe
Laat &Plaaslike Peerontdekking toe
&Beperk plaaslike peerbandwydte
IP/Gasheer moet aanmeld by tracker:
Akteënkripsie
Uitgaande:
Stel inkomende nalatenskapverbindinge in staat
Waglysinstellings *
Maksimumaantal aktiewe torrents (oplaai of aflaai):
Maksimumaantal aktiewe aflaaie:
Voed Terwyl [Verstekwaardes] *
Verhouding is: <= *
& of voedtyd is:
&Voedtake geniet hoër prioriteit as aflaaitake
Wanneer ┬╡Torrent Die Voeddoel Bereik *
Beperk oplaaikoers tot: [0: stop]
kG/s
&Stel skeduleerder in staat
Skeduleerdertabel *
Skeduleerderinstellings *
Beperkde oplaaikoers (kG/s):
Beperkde aflaaikoers (kG/s):
&Stel DHT buiten staan op afskakel
Hulp *
Gebruik die skeduleerder om die bandwydte te stel afhangende van tyd van dag.\nBeperk - Gebruik gespesifiseerde bandwydte\nSkakel af - Skakel ongedwonge torrents af
Stoorplek Vir Torrentlêers *
Stoor .torrent-lêers in:
...
Skuif .torrents vir volledige werkies na:
...
Laai Torrents outomaties [Nota: Moenie dieselfde vouer gebruik as vir .torrent-stoorplek nie]
&Laai .torrents outomaties in pad:
...
&Skrap .torrent in plaas van hernoeming, as gelaai word
Ander *
&Baassleutel:
Kitssleutel1
Laat ┬╡Torrent toe om anonieme weergawenommer en lukrake id te stuur wanneer vir 'n nuwe weergawe gekontroleer word
Die skyfkasgeheue word gebruik om data wat herhaaldelik gebruik word in geheue te stoor om die aantal lesings en skrywings aan die hardeskryf te verminder. ┬╡Torrent bestuur die kasgeheue gewoonlik outomaties, maar jy kan hierdie optrede verander deur hierdie instellings te wysig.
&Stel outomatese kasgeheuegrootte ter syde en spesifiseer die grootte handmatig:
MG.
&Verminder geheueverbruik as kasgeheue nie benodig word nie
Gevorderde Kasgeheueïnstellings *
Stel kassering van skyf&skrywe in staat
Sk&ryf onaangeraakde blokke elke 2 minute uit
Sk&ryf volledige deeltjies onmiddellik uit
Stel kassering van skyf&lesings in staat
Skakel leeskassering af wanneer die oplaaispoed stadig is
Verwyder ou blokke van die kasgeheue
Verhoog outomatiese kasgeheue by kasgeheue-thrashing
Aksies vir Dubbelklik *
Vir voedende torrents:
Vir aflaaiende torrents:
Spoedopspringerlys [Skei veelvuldige waardes met 'n komma]
&Stel outomatiese opspringerlys ter syde
Oplaaispoedlys:
Aflaaispoedlys:
Volhoudende Etikette [Skei veelvuldige etikette met 'n | simbool]
Soekenjins *
Stel &Webkoppelvlak in staat
Bekragtiging *
&Gebruikersnaam:
&Wagwoord:
Stel &Guest-rekening in staat, met gebruikersnaam:
Verbondenheid *
Alternatiewe &luisterende port (die bittorrent-port is die verstek):
&Beperk toegang tot die volgende IP's (Skei veelvuldige inskrywings met ,):
┬╡Torrent Outomatiese Afskakeling
&Kanselleer
Spoedgids
&Loop spoedtoets by: www.dslreports.com
Verbindingsoort:
Geaffekteerde Instellings *
Oplaaibeperking:
Oplaaigleuwe:
Verbinginge (per-torrent):
Verbindinge (globaal):
Maks. aktiewe torrents:
Maks. aktiewe aflaaie:
Huidige Port:
&Toets of port behoortlik geforward is
&Stel Enkripsie In Staat
&Kanselleer
&Gebruik Gekose Instellings
Torrenteienskappe
Regso
Kanselleer
Loop Program *
Loop hierdie program sodra die aflaai eindig:
...
Jy kan hierdie opdragte gebruik:\r\n%F - Naam van afgelaaide lêer (vir enkellêertorrents)\r\n%D - Plek waar lêers gestoor word\r\n\%N - Torrent se titel
Etiket *
Skryf 'n etiket vir die torrent in. Etikette help jou om jou torrents te organiseer.
Trakcers (skei tiers met 'n leë lyn) *
Bandwydteïnstellings *
Maksimumoplaaikoers (kG/s): [0: verstek]
Maksimumaflaaikoers (kG/s): [0: verstek]
Aantal oplaaigleuwe: [leeg: gebruik verstek]
Voed Terwyl
&Stel verstekinstellings ter syde
Verhouding is: <= *
% of voedtyd is:
Ander Instellings *
&Aanvanklike Voed
&Stel DHT In Staat
&Peeruitruiling
┬╡Torrent-visualisering
Sluit
Gedaan
Eerste Deeltjie
Modus
Naam
# Deeltjies
%
Deeltjies
Prioriteit
Grootte
*
lees
skryf
slaan oor
laag
normaal
hoog
Oopmaak van onbekende lêers van vreemdelinge kan gevaarlik wees. Dit kan virusse en ander skadelike dinge bevat.\r\n\r\nWil jy werklik voortgaan?
Oopmaak van onbekende lêers van vreemdelinge kan gevaarlik wees. Dit kan virusse en ander skadelike dinge bevat.\r\n\r\nWil jy werklik %s oopmaak?
Daar was 'n fout by die oopmaak van een of meer van die lêers. Dalk is die lêer nog nie volledig afgelaai nie?
Daar was 'n fout by die oopmaak van %s.\r\n\r\nDalk is die lêer nog nie volledig afgelaai nie?
Ongeldige vouer gespesifiseer. Kies 'n ander vouer.
ipfilter.dat Gelaai (%d entries)
Daar was foute met die laai van die taallêer. Sien die lêer uTorrent.exe.log in die programvouer.
Skryf logboeklêer in
Skryf die naam van die lêer waarna gelog moet word:
&Skrap Logboek
Stort DHT-&emmers
Stort DHT &Tracked
&Log Foute
&Stort Geheueïnligting
Log &Peerverkeer
Log na &lêer...
&Breedsprakig
Blykbaar loop ┬╡Torrent reeds, alhoewel dit nie reageer nie.\r\n\r\nSluit alle ┬╡Torrent-prosesse en probeer weer.
'%S' (%S) is op jou rekenaar geïnstalleer en is nie met µTorrent versoenbaar nie. Daardie program bevat ernstige goggas en kan µTorrent onstabiel maak - insluitende om al jou RAM op te gebruik en jou rekenaar te laat vries, maar nie daartoe beperk nie. Verwyder daardie program as jy probleme ondervind.
Kan nie ┬╡Torrent-opdateringsbediener bereik nie.
Daar was 'n probleem met die aflaai van die taallêer vir µTorrent. Probeer weer later.
Daar was 'n probleem om ┬╡Torrent se opdatering af te laai. Probeer weer later of besoek http://www.utorrent.com. Jammer vir die ongerief.
Daar was 'n probleem met die installering van die taallêer vir µTorrent
Kan nie "%s": %s laai nie!
Kan nie "%s": %s laai nie!
Kan nie die hervatlêer stoor nie. Data mag verlore raak.\r\n'n Ander program werk dalk tans met die lêer, of die skyf is vol. Maak hierdie reg en klik Hervat. As jy Kanselleer drunk, sak die hervatlêer nie gestoor word nie.
Kan nie die hervatlêer stoor nie. Data mag verlore raak.\r\n'n Ander program werk dalk tans met die lêer, of die skyf is vol.
Kan nie .torrent in '%s' stoor nie.
Kan nie opdateringsproses begin nie! Laai die nuutste weergawe handmatig af vanaf http://www.utorrent.com.
Kan nie integriteit v. ┬╡Torrent se opdat.-bediener bevestig
Skryf 'n geldige IP in, in die vorm xxx.xxx.xxx.xxx. Spesifiseer 'n leë string om die verstek-IP te gebruik.
Skryf 'n geldige portgetal van 0 - 65535 in.
Die gespesifiseerde getal is nie 'n geldige heelgetal nie. Skryf 'n geldige heelgetal in.
<= %d ure
(Ignoreer)
<= %d minute
Kies vouer
Kies 'n vouer waar aktiewe aflaaie gestoor moet word:
Welkom by die ┬╡Torrent-spoedgids.\r\n\r\nHierdie gids help jou om jou netwerkinstellings vir die mees optimale spoed op te stel.
Wil jy werklik die spoedgids sluit?\r\n\r\nAs jy nie jou instellings ordentlik instel nie, sal jy nie optimale aflaaispoede ervaar nie.
(Huidige Instellings)
1) Kies die oplaaispoed wat pas by die verbinding in die lys hieronder. As jy dit nie weet nie, klik die knop vir 'n spoedtoets om uit te vind, en kies die een naaste aan jou werklike oplaaispoed.
2) 'n Port moet van jou router na ┬╡Torrent geforward word om goeie spoede te ervaar. Hierdie port word gebruik om ander peers aan jou te laat verbind.
3) Sommige internetverskaffers blokkeer ┬╡Torrent se kommunikasie om die aflaaispoed te beperk. Stel Enkripsie in staat as jy stadige spoede ervaar.
&Stel DHT in staat
&Stel Skeduleerder in staat
&Aflaaiperk
&Sluit
&Versteek/Wys ┬╡Torrent
&Laat alle torrents wag
&Hervat alle torrents
&Stel Skeduleerder in staat
&Oplaaiperk
┬╡Torrent-&webwerf
Algemeen||Gevorderd||
Voeg Peer by
Skryf die IP:port van die peer wat jy wil byvoeg, in
Nuwe weergawe|'n Nuwe weergave van ┬╡Torrent is beskikbaar!
!Fout|Daar is nie genoeg skyfspasie om %s na sy finale plek te skuif nie
!Torrentfout|Lêer: %s\n%s
Aankondigings
Volledig
Naam
Peers
Scrapes
Voede
Status
Wil jy werklik µTorrent deïnstalleer?
Deïnstallasie het misluk.
Kan nie kopieë van die program wat loop, beëindig nie.\r\nEindig die deïnstallasieprosedure.
Verwyder instellings
kG/s
┬╡Torrent-opdatering het misluk. Kan nie nuwe proses begin nie.
Die µTorrent-opdateerder het misluk omdat jy nie die toegangsregte het om aan die uitvoerbare lêer te skryf nie. Jy kan hierdie probleem vermy deur µTorrent as 'n administrateur te loop en dan weer op te dateer.
Die ┬╡Torrent-opdateerder probeer die opdatering installeer, maar die ┬╡Torrent-proses loop steeds (dit probeer waarskynlik met die tracker verbind). Sluit dit en klik Probeer Weer om weer te probeer.
Die ┬╡Torrent-opdateerder het misluk vir 'n onbekende rede.