home *** CD-ROM | disk | FTP | other *** search
- as of release 1.4, 'assert' is a keyword, and may not be used as an identifier
- Die woord 'assert' is nou (sedert 1.4) deel van die Java taal
- en het 'n spesiale betekenis (dit is 'n sleutelwoord).
- U kan dit nie gebruik as naam vir 'n veranderlike of metode nie.
- Kies asb. 'n ander naam.
-
- qualified new of static class
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * is abstract; cannot be instantiated
- Die klas is gedefinieer as "abstract". Dit beteken
- dat dit metode(s) bevat waarvoor dit nie self
- 'n implementering verskaf nie ("abstract methods").
- U kan nie objekte van abstrakte klasse skep nie.
- Gebruik 'n subklas (of skryf een) van die abstrakte
- klas wat al die abstrakte metodes implementeer.
- Objekte kan dan van hierdie subklas geskep word.
-
-
- abstract methods cannot have a body
- U het 'n metode as abstrak gedeklareer en toe
- nogtans 'n metodelyf geskryf. Dit is teenstrydig.
- Abstrakte metodes het slegs 'n metodekopstuk
- gevolg deur 'n kommapunt. U moet ≥f die woord
- "abstract" ≥f die metodelyf verwyder.
-
- * is already defined in *
- Daar is reeds 'n veranderlike (of dalk
- 'n parameter) met dieselfde naam in
- hierdie metode. Gebruik 'n ander naam vir
- hierdie een. (Of het u dalk bedoel om dieselfde
- veranderlike hier te gebruik? Dan moet u die
- naam van die tipe hier verwyder sodat dit nie
- soos 'n nuwe deklarasie lyk nie.)
-
- anonymous class implements interface; cannot have arguments
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- anonymous class implements interface; cannot have qualifier for new
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- array required, but *
- U gebruik hier sintaks wat dit laat lyk of u
- probeer om 'n skikkingelement te gebruik,
- maar die veranderlike waarna verwys word
- is egter nie 'n skikking nie.
-
- break outside switch or loop
- Die "break" stelling neem die beheer uit 'n blok
- uit, byvoorbeeld uit 'n "switch"-blok of 'n lus
- ("for"-, "while"- of "do"-lus). Dit kan nie
- buitekan so 'n blok gebruik word nie.
-
- * must be first statement in constructorDie heel eerste wat moet gebeur in elke klas
- wat 'n superklas het, is dat die superklas se
- konstruktor geroep moet word. Dit kan eksplisiet
- gedoen word deur 'n reδltjie
- super(...);
- as die eerste instruksie van die konstruktor
- te skryf (vervang die kolletjies met die nodige
- parameters). As mens probeer om lede van die
- superklas te gebruik voordat die konstruktor
- geloop het, soek mens net moeilikheid!
-
- cannot access *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- cannot assign a value to final variable *
- Die veranderlike waaraan u iets hier wil toeken
- is gedeklareer as "final". Dit beteken dat sy
- waarde nie later verander kan word nie. As dit
- regtig nodig is om die waarde te kan verander,
- dan moet u die sleutelwoord "final" uitvee voor
- die deklarasie van die veranderlike.
-
- type variables cannot be dereferenced
- U kan nie die dot-notasie gebruik om te verwys na
- velde of metodes (attribute) van tipe-veranderlikes nie.
-
- * cannot be dereferenced
- U gebruik dot-notasie om toegang te kry tot
- 'n veld of metode van van 'n ander objek,
- maar die veranderlike wat u gebruik is nie
- 'n tipe objek nie - dit het nie velde of
- metodes nie.
-
- cannot inherit from final *
- Die superklas (die klasnaam wat kom net na die
- "extends" sleutelwoord) is as "final" gedeklareer.
- Dit beteken dat hierdie klas geen subklasse
- mag hΩ nie. Jammer - u kan nie daarvan af
- oorerf as die klas dit nie toelaat nie ...
-
- * before supertype constructor has been called
- Die heel eerste wat moet gebeur in elke klas
- wat 'n superklas het, is dat die superklas se
- konstruktor geroep moet word. Dit kan eksplisiet
- gedoen word deur 'n reδltjie
- super(...);
- as die eerste instruksie van die konstruktor
- te skryf (vervang die kolletjies met die nodige
- parameters). As mens probeer om lede van die
- superklas te gebruik voordat die konstruktor
- geloop het, soek mens net moeilikheid!
-
- cannot return a value from method whose result type is void
- 'n metode met 'n resultaattipe void kan nie 'n waarde
- terugstuur nie. Die metode mag dus nie 'n
- return-stelling bevat nie.
-
- cannot select a static class from a parameterized type
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * cannot be inherited with different arguments:*
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- 'catch' without 'try'
- "catch" is 'n Java sleutelwoord wat slegs na 'n
- "try"-blok kan voorkom. Die korrekte patroon is
- try {
- stellings;
- }
- catch(Exception e) {
- stellings;
- }
-
- * clashes with package of same name
- Maak seker dat die klas en die pakket
- verskillende name het. Klasname begin
- normaalweg met 'n hoofletter, terwyl
- pakketname met 'n kleinletter begin.
-
- code too large for try statement
- Daar is te veel kode in hierdie "try"-blok.
- Plaas die kode in 'n aparte metode en skryf
- dan net 'n metoderoep hier in die "try"-blok
-
- constant expression required
- U het 'n veranderlike of uitdrukking hier gebruik,
- maar dit is onwettig. Slegs konstantes mag hier
- gebruik word. Konstantes is vasgekodeerde getalle (soos 42)
- of indentifiseerders wat as "final" gedeklareer is.
-
- continue outside of loop
- Die "continue"-stelling word gebruik om
- dadelik met die volgende herhaling van die lus
- te begin. Dit het geen betekenis buite 'n lus
- nie en kan dus net binne "for", "while" of "do"
- lusse gebruik word.
-
- cyclic inheritance involving *
- Sikliese oorerwing. U probeer hier om 'n
- klas deur oorerwing uit te brei, maar daardie
- klas is reeds deur oorerwing 'n uitbreiding
- van hierdie klas. Dit kan nie werk nie.
- U moet besluit watter een is die superklas en
- watter een is die subklas
-
- * does not exist
- Die naam wat u hier gebruik bestaan nie.
- (Dit kan 'n poging wees om 'n veranderlike of
- 'n klas of 'n pakket te benoem.)
- Daar was geen veranderlike of klas of pakket
- met hierdie naam nie.
-
- duplicate class:*
- Dit lyk of daar reeds 'n klas met hierdie naam is.
-
- duplicate case label
- U het dieselfde etiket tweemaal gebruik in
- dieselfde "switch"-stelling
-
- duplicate default label
- U het tweemaal "default" geskryf in dieselfde
- "switch"-stelling. Slegs een is toelaatbaar.
-
- 'else' without 'if'
- 'n 'else'-sleutelwoord kan slegs voorkom as deel van
- 'n 'if'-stelling in die vorm
- if (voorwaarde)
- stelling;
- else
- stelling;
- Miskien het u net vergeet om krulhakies rondom die
- groepe stellings te plaas, soos volg:
- if (voorwaarde)
- {
- stelling1;
- stelling2;
- }
- else
- {
- stelling3;
- }
-
- empty character literal
- U het 'n karakterkonstante geskryf wat leeg is.
- U mag nie '' skryf nie. 'n Karakterkonstante is
- 'n enkele karakter tussen enkelaanhalingstekens,
- byvoorbeeld 'a'. Normaalweg is daar presies net een
- karakter tussen die aanhalingstekens - die enigste
- uitsondering is waar die agteroor skuinsstreep
- (bekend and die "ontsnapkarakter") wat gebruik word
- om spesiale karakters aan te dui soos '\n' of '\t'.
-
- * has already been caught
- Hierdie catch-stelling is nutteloos. Dit
- sal nooit uitgevoer word nie, want alle
- uitsonderings wat gedeklareer is, word reeds
- gevang deur 'n ander catch-stelling daarbo.
-
- * is never thrown in body of corresponding try statement
- U het gedeklareer dat 'n uitsondering
- hier gevang moet word, maar dit blyk dat
- hierdie uitsondering nooit hier aangemeld sal
- word nie, want daar is geen stelling in die
- "try"-blok wat direk of indirek sal veroorsaak
- dat sodanige uitsondering aangemeld word nie.
-
- 'finally' without 'try'
- "finally" is 'n Java sleutelwoord wat slegs
- nß 'n "try"-blok kan voorkom. Die korrekte patroon is
- try {
- stellings;
- }
- catch(Exception e) {
- stellings;
- }
- finally {
- stellings;
- }
-
- floating point number too large
- Die stelsel kan nie wisselpuntgetalle wat so groot is hanteer nie.
-
- floating point number too small
- Die stelsel kan nie wisselpuntgetalle wat so klein is hanteer nie.
-
-
- inner classes cannot have static declarations
- U kan nie statiese tipes deklareer binne
- geneste klasse nie. As u 'n statiese tipe hier
- benodig, moet dit in die buitenste klas gedeklareer word.
-
- illegal character:*
- Daar kom 'n ontoelaatbare karakter op hierdie
- plek indie bronkodelΩer voor.
- Die karakter is moontlik onsigbaar. As u dit nie
- kan opspoor om uit te vee nie, vee dan die hele
- lyntjie uit en tik dit oor.
-
- illegal combination of modifiers: *
- U het probeer om twee modifiseerders te kombineer,
- maar dit word beskou as 'n onwettige kombinasie.
- Die betekenis van die een is waarskynlik teenstrydig
- met die ander een. 'n Voorbeeld sou wees om te probeer
- om abstract te kombineer met native, final, private of
- synchronized.
-
- illegal escape character
- 'n Ontsnapkarakter word geskryf met 'n agteroor-
- skuisstreep gevolg deur 'n tweede karakter,
- byvoorbeeld '\n'. Dit word gebruik om spesiale
- karakters mee te spesifiseer. Daar is 'n beperkte
- aantal karakters wat op 'n agteroorskuisstreep kan
- volg, naamlik: \n, \t, \b, \r, \f, \\, \', \"
- en getalle. As u die agteroorskuinsstreep self wil laat
- skryf, gebruik dan "\\" - dit sal vervang word met 'n
- enkele agteroorskuinsstreep in die string.
-
- illegal forward reference
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- illegal initializer for *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- illegal line end in character literal
- Ongeldige reeleinde in karakterkonstante.
- Daar is 'n reelbreuk waar daar 'n karakterkonstante
- moes wees. Dit is nie toelaatbaar nie.
- As u 'n reelbreuk (nuwe lyn) wil spesifiseer, moet us
- dit skryf as 'n spesiale karakter, naamlik '\n'.
-
- illegal qualifier; {0} is not an inner class
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- illegal start of expression
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- illegal start of type
- By 'n posisie in die bronkode waar die naam van
- 'n tipe verwag is, is daar iets anders gevind
- (waarskynlik 'n Java gereserveerde sleutelwoord).
- Deursoek hierdie lyntjie vir ongeldige tipe-definisies.
-
- illegal unicode escape
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- improperly formed type, some parameters are missing
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- incomparable types: *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- integer number too large: *
- Hier is 'n getal gegee wat te groot is om in te pas
- in die datatipe wat hier verwag word. Die oplossing
- is moontlik om 'n groter datatipe te gebruik byvoorbeeld
- "long" in plaas van "int".
-
- internal error; cannot instantiate *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * but with different return type
- Hier is moontlik 'n kombinasie van twee metodes met
- dieselfde naam en parameters, maar met verskillende
- antwoord-tipes. Dit word nie toegelaat nie.
- Dit gebeur waarskynlik omdat die klas twee koppelvlakke
- implementeer. Albei koppelvlakke het 'n metode met
- dieselfde naam en parameters, maar verskillende antwoord-tipes.
- As dit die geval is kan hierdie koppelvlakke nie albei
- ge∩mplementeer word nie, tensy een van hulle verander word.
- Een opsie is om een van die metodes 'n ander naam te gee,
- en 'n ander opsie is om hulle antwoord-tipes dieselfde te maak.
-
- interface expected here
- 'n Koppelvlak kan slegs van 'n ander koppelvlak erf.
- Die naam wat na die "extends" sleutelwoord staan, verwys nie
- na 'n koppelvlak ("interface")nie.
-
- interface methods cannot have body
- Die metodes binne koppelvlakdefinisies mag slegs deklarasies wees.
- Dit beteken dat dit moet bestaan uit 'n metode-opskrif gevolg deur
- 'n kommapunt. Hier mag dus geen kode binne die metode wees nie.
-
- hexadecimal numbers must contain at least one hexadecimal digit
- Heksadesimale getalle moet ten minste een heksadesimale syfer bevat.
- Hier is 'n heksadesimale getal (een wat begin met "0X"). Daar moet
- ten minste een syfer na die X volg.
-
- invalid method declaration; return type required
- 'n Metodedefinisie moet die antwoord-tipe (teruggee-tipe) voorskryf.
- As die metode byvoorbeeld 'n String as antwoord moet gee, dan
- kan die definisie soos volg lyk:
- public String myMethod();
- Indien daar geen antwoord teruggegee moet word aan die roepende
- metode nie, dan moet die spesiale sleutelword "void" gebruik word
- om aan te toon dat daar niks teruggegee word nie, byvoorbeeld:
- public void myMethod();
-
- * already in use
- Daar is reeds 'n veranderlike (of dalk parameter)
- met dieselfde naam in hierdie metode. Gebruik 'n ander
- naam. Of as die bedoeling is om dieselfde veranderlike te
- gebruik, dan moet die tipe nie weer voor die veranderlike
- naam verskyn nie, anders lyk dit soos 'n nuwe deklarasie.
-
- * is accessed from within inner class; needs to be declared final
- Lokale veranderlikes kan nie normaalweg deur binne-klasse
- gebruik word nie - dit is wat hier probeer word.
- Daar is twee opsies: moenie die lokale veranderlike hier
- gebruik nie, of gaan deklareer die lokale veranderlike as
- "final" sodat dit hier ook gebruik kan word.
-
- malformed floating point literal
- Hier is een of ander fout met die skryfwyse van 'n
- wisselpuntgetal (dit is 'n getal met 'n desimale punt in.)
- Voorbeelde van korrekte skryfwyses is soos volg:
- 18.0 18. 1.8e1 .18E2
-
- missing method body, or declare abstract
- Metodes moet ≥f geskryf word met 'n metodelyf,
- ≥f hulle moet as abstrak gedeklareer word.
- 'n Metodelyf is die blok kode tussen krulhakies { }
- wat direk na die metode-opskrif gegee word.
- As 'n metode nie 'n lyf het nie, moet die deklarasie
- die sleutelwoord "abstract" bevat, byvoorbeeld:
- public abstract int getAnswer();
-
- missing return statement
- Hier is 'n metode wat gedeklareer is om 'n waarde as antwoord
- terug te gee aan die roepende metode. Daar is egter geen
- "return"-stelling in die lyf van die metode nie.
- Los die probleem op deur een van die volgende te doen:
- - deklareer die teruggee-tipe van die metode as "void"
- as die metode nie 'n antwoord moet gee nie, of
- - skryf 'n "return"-stelling met die nodige waarde
- aan die einde van die metode, byvoorbeeld:
- return 42;
- of
- return "Marvin";
- Die tipe van die terugee-waarde moet pas by die gedeklareerde
- tipe in die opskrif van die metode.
-
- missing return value
- Hier is 'n "return"-stelling wat nie 'n waarde teruggee nie.
- Los die probleem op deur een van die volgende te doen:
- - deklareer die teruggee-tipe van die metode as "void"
- as die metode nie 'n antwoord moet gee nie, of
- - skryf 'n "return"-stelling met die nodige waarde
- aan die einde van die metode, byvoorbeeld:
- return 42;
- of
- return "Marvin";
- Die tipe van die terugee-waarde moet pas by die gedeklareerde
- tipe in die opskrif van die metode.
-
- name clash: *
- U het twee metodes met dieselfde naam gedefinieer. Dit word
- slegs toegelaat indien die een die ander een oorheers/herdefinieer,
- maar dit is nie die geval hier nie. Een van die name sal moet verander.
-
- * is reserved for internal use
- Die term wat aangedui word is gereserveerde vir interne gebruik.
- As dit bedoel is om 'n naam van 'n veranderlike of 'n klas te wees,
- dan sal dit verander moet word.
-
- native methods cannot have a body
- Hier is 'n metode wat as "native" gedeklareer is, maar
- nogtans 'n metodelyf het. As dit "native"moet wees,
- dan mag daar slegs 'n metode-opskrif gegee word.
- Verwyder die metodelyf (die blok tussen krulhakies { } ),
- of verwyder die sleutelwoord "native".
-
- no enclosing instance of type {0} is in scope
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- no interface expected here
- Hier word verwys na 'n koppelvlak (moontlik in die "extends"
- deklarasie van 'n klas). 'n Klas kan slegs 'n uitbreiding wees
- van 'n ander klas, nie van'n koppelvlak nie. Indien u wel vanaf
- die koppelvlak wil "erf" moet u die koppelvlak implementeer deur
- die sleutelwoord "implements" te gebruik in plaas van "extends".
-
- {0} has no match in entry in {1}; required {2}
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * is not defined in a public class or interface; cannot be accessed from outside package
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * cannot be accessed from outside package
- Die klas wat u hier probeer gebruik is nie 'pubic' nie.
- Dit beteken: die definisie daarvan begin nie met die volgende nie:
- public class ...
- As 'n klas nie 'public' is nie, kan dit nie buitekant
- sy eie pakket beguik word nie. As u regtig hierdie klas moet gebruik,
- dan moet u sy definisie aanpas sodat dit 'public' is.
-
- not a loop label: *
- Die etikette wat u gebruik vir lusbewerkings, soos
- continue <etiket>;
- moet gedefinieer word om 'n lus aan te dui (dit beteken:
- hulle moet geplaas word direk voor die begin van
- 'n lus). Die etiket wat u hier noem is nie op die regte
- plek nie - dit dui nie die begin van 'n lus aan nie.
-
- not a statement
- Hier is 'n lyntjie kode wat nie 'n volledige Java uitdrukking
- of stelling is nie. Kyk asb. weer mooi wat hier moet gebeur
- en hoe die sintaks moet lyk.
-
- not an enclosing class:*
- You have tried to access the current object ('this') pointer
- of another class outside your own. This is only allowed
- if that other class is an enclosing class of the current one
- (in other words: in an inner class you can access the outer
- class, but no others).
-
- * cannot be applied to *
- Die operator of bewerkingsteken wat hier gebruik word, kan nie
- gebruik word vir hierdie datatipes nie. Die fout is dalk
- 'n verkeerde operator, verkeerde veranderlike of dalk 'n verkeerde datatipe.
-
- * clashes with class of same name
- Sorg dat die klas en die pakket verskillende name het.
- Gewoonlik begin die naam van 'n klas met 'n hoofletter en die
- naam van 'n pakkette met 'n kleinletter.
-
- possible fall-through into case
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- error reading *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- recursive constructor invocation
- Volgens hierdie kode moet die konstruktor
- homself roep. Dit word nie toegelaat nie, want
- dit sal waarskynlik in oneindige rekursie ontaard.
-
- * is ambiguous, both *
- Die identifiseerder se naam in hierdie boodskap kan
- nie behoorlik onderskei word nie, want daar is meer as een
- klas of koppelvlak in die lys wat ingetrek word deur "import"
- stellings wat hierdie naam het. Die oplossing is om na die
- klas te verwys met die volle kwalifikasie (bv. java.util.List)
- of om slegs die nodige klas in te trek deur die "import"-stelling
- te kwalifiseer (byvoorbeeld: import java.util.List).
-
- repeated interface
- Hier is 'n herhaling van dieselfde koppelvlaknaam
- in die "implements"-deklarasie. Eenmaal is genoeg,
- my geheue is nie so sleg nie :-)
-
- repeated modifier
- In hierdie deklarasie is dieselfde aanpasser tweemaal gebruik.
- 'n Aanpasser is 'n sleutelwoord soos:
- final, static, public, private, volatile, ...
-
- {0} has {1} access in {2}
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- return outside method
- You can use a 'return' statement only in methods
- (not in initializer blocks or other non-method
- code segments).
-
- signature does not match {0}; incompatible interfaces
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- signature does not match {0}; incompatible supertype
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * should be declared abstract; it does not define *
- Hierdie klas erf vanaf 'n abstrakte klas of koppelvlak.
- Abtrakte klasse of koppelvlakke definieer metodes sonder om
- 'n implementering voor te skryf. Hierdie konkrete klas moet
- dus die implementering verskaf vir al die metodes wat nog nie
- elkeen 'n lyf het nie.
- As al die oorgeδrfde metodes nie ge∩mplementeer word nie,
- dan moet hierdie klas ook nog as abstrak gedefinieer word.
-
- error writing source; cannot overwrite input file *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- 'try' without 'catch' or 'finally'
- As daar 'n "try"-blok in die kode is, dan moet dit
- opgevolg word deur ≥f 'n "catch"-blok, ≥f 'n
- "finally"-blok, of albei. Die regte patroon is soos volg:
- try {
- statements;
- }
- catch(Exception e) {
- statements;
- }
- finally {
- statements;
- }
-
- * does not take parameters
- Die tipe wat hier gebruik word kan nie parameters neem nie.
- U kan nie hier 'n parameter gee nie.
-
- wrong number of type arguments; required *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- type variable {0} occurs more than once in result type of {1}; cannot be left uninstantiated
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- type variable {0} occurs more than once in type of {1}; cannot be left uninstantiated
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- unclosed character literal
- Hier is moontlik 'n karakterkonstante wat nie afgesluit is deur
- 'n elkel-aanhalingsteken aan die einde nie: '.
-
- unclosed comment
- Hier is moontlik kommentaar wat nie beδindig word met
- die nodige */ karakters nie.
-
- unclosed string literal
- Hier is moontlik 'n Stringkonstante wat nie afgesluit is deur
- 'n dubbel-aanhalingsteken aan die einde nie: ".
-
- undefined label: *
- Die veranderlike waarna hier verwys word kan nie gevind word nie.
- Dalk is dit nog nie gedeklareer nie, of dit is gedeklareer
- buite die reikwydte ("scope") van hierdie instruksie.
- Eersgenoemde moontlikheid kan maklik gebeur deur 'n spelfout
- in die veranderlike se naam - let byvoorbeeld op die gebruik
- van hoofletters ("aNumber" is nie dieselfde as "anumber" nie!)
- Die tweede moontlikheid gebeur wanneer 'n veranderlike binne
- 'n bepaalde kodeblok { } gedeklareer word en daardie blok is
- op hierdie stadium afgesuit. As daar byvoorbeeld 'n veranderlike
- binne 'n "while"-lus gedeklareer is, is dit slegs sigbaar binne
- daardie lus.
-
- unreachable statement
- Hierdie stelling of instruksie sal nooit uitgevoer word nie.
- Kyk weer goed na die kode en let op die vloeikontrole.
- As dit werklik nie nodig is nie, moet dit uitgevee word,
- anders moet die beheerstruktuur aangepas word.
-
- initializer must be able to complete normally
- Statiese inisialiseringsblokke kan nie onderbreek
- word deur die aanmeld van uitsonderings of een of
- ander terminering nie, dit moet toegelaat word om
- volledig uit te voer.
-
- * must be caught or declared to be thrown
- Hierdie kode roep 'n metode wat dalk 'n uitsondering kan aanmeld.
- Daar is nou twee opsies: die uitsondering moet gevang en hanteer
- word, of dit moet aangestuur word om elders hanteer te kan word.
- As u dit self wil hanteer, gebruik dan die struktuur:
- try
- {
- ...
- }
- catch(...)
- {
- ...
- }
- As u dit wil aanstuur, moet die metode se opskrif/kopstuk aantoon
- dat dit hierdie uitsondering kan heraanmeld ("throws <ExceptionName>").
-
- 'void' type not allowed here
- Die "void" tipe kan nie in hierdie konteks gebruik word nie.
- Dit is 'n spesiale tipe wat by metodes gebruik word wat geen
- teruggee-tipe het nie.
-
- * not allowed here
- Hier is 'n toegang aanpasser gebruik (iets soos
- "private", "protected", etc.). Hierdie aanpasser is nie
- toelaatbaar op hierdie plek nie.
-
- * might already have been assigned to
- 'n Veranderlike wat "final" is kan slegs eenmaal 'n waarde kry.
- Hier is meer as een toekenning vir die betrokke "final"
- veranderlike en volgens die kompileerder is dit moontlik dat
- albei uitgevoer kan word.
-
- * might not have been initialized
- Hier word 'n lokale veranderlike gebruik sonder dat
- dit gewaarborg is om eers ge∩nisialiseer te wees.
- Dit het dus dalk op hierdie stadium nog nie 'n waarde nie.
- As u twyfel, dan is dit beter om dit 'n waarde te gee
- tesame met die deklarasie.
-
- variable {0} might be assigned in loop
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- error while writing *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * is public, should be declared in a file named *
- 'n Klas wat as "public" gedeklareer is, moet gestoor
- word in 'n lΩer met dieselfde naam as die klas
- (let ook op die gebruik van hoof- en kleinletters).
- Verder moet die lΩernaam die uitgang ".java" hΩ.
- Byvoorbeerd: "public class Foo" moet gestoor word
- 'n 'n lΩer genaamd "Foo.java".
-
- cannot read: *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * uses or overrides a deprecated API.
- Hier word 'n metode gebruik wat nie meer aanbeveel word nie.
- Daar is waarskynlik in die nuwe Java spesifikasie 'n ander
- metode of klas wat nou hierdie funksionaliteit verskaf.
- Kyk asb. in die dokumentasie van die Java klasbiblioteke
- vir meer besonderhede.
-
- * has been deprecated
- Hier word 'n metode gebruik wat nie meer aanbeveel word nie.
- Daar is waarskynlik in die nuwe Java spesifikasie 'n ander
- metode of klas wat nou hierdie funksionaliteit verskaf.
- Kyk asb. in die dokumentasie van die Java klasbiblioteke
- vir meer besonderhede.
-
- ';' expected
- Hier kort 'n kommapunt aan die einde van 'n lyntjie.
- Dit is moontlik die lyntjie wat aangedui word, of
- net die lyntjie daarbo.
-
- 'case', 'default' or '}' expected
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- 'class' or 'interface' expected
- Die sleutelwoord "class" of "interface" word verwag
- naby die begin van die bronkodelΩer.
- Dit is moontlik hier uitgelaat, of daar is ander teks
- voor dit wat nie daar hoort nie.
-
- '.class' expected
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- '(' or '[' expected
- Dit lys asof daar 'n onewe aantal hakies in die kode is
- en dit maak die kompileerder deurmekaar.
- Bestudeer die kode noukeurig om te sorg dat al die
- beginhakies en eindhakies by mekaar pas.
-
- * expected
- Die simbool in die foutboodskap is op hierdie
- punt in die kode verwag, maar dit was nie daar nie.
- Probeer vasstel waarom hierdie simbool hier verwag is.
-
- orphaned *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- cannot access *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- type parameter {0} is not within its bound *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- type parameters of {0} cannot be determined
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- incompatible types*
- 'n Uitdrukking van 'n sekere tipe is hier benodig.
- Daar was egter 'n uitdrukking van 'n ander tipe wat nie
- versoenbaar is nie, byvoorbeeld 'n "String" is gevind
- waar 'n "int" verwag was.
-
- inconvertible types*
- Die tipe wat hier gegee is kan nie outomaties
- omgeskakel word na die verlangde tipe nie.
-
- possible loss of precision
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- unexpected type
- 'n Uitdrukking van 'n sekere tipe is hier benodig.
- Daar was egter 'n uitdrukking van 'n ander tipe wat nie
- versoenbaar is nie, byvoorbeeld 'n "String" is gevind
- waar 'n "int" verwag was.
-
- abstract {0} {1} cannot be accessed directly
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- *An explicit 'this' qualifier must be used to select the desired instance.
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * cannot be referenced from a static context
- You are trying to access an instance field or instance
- method from a static method. That is not allowed. The
- instance fields and methods belong to an object, while
- you have no active object in static methods.
- Static methods can only call other static methods in
- their class (or they need to use an explicit object
- for the call).
-
- cannot resolve symbol*
- U gebruik hier 'n simbool ('n naam vir 'n veranderlike,
- metode of klas) wat nog nie tot dusver gedefinieer is
- binne die sigbare reikwydte nie. Maak seker van die
- spelling van die naam, en of u nie vergeet het om dit te
- deklareer nie. As dit wel gedeklareer is, is dit dalk
- nie toeganklik van hier af nie (buite die reikwydte).
-
-
- {0}; {1} and {2} are static
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- {0}; overridden method is {1}
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * attempting to assign weaker access privileges; was *
- U herdefinieer hier 'n metode en verander tergelykertyd die
- toegangsregte (private, protected, public). Dit is slegs moontlik
- om wyer toegangsregte toe te ken (bv. van private na public)
- en nie om toegang in te perk nie (bv. van public na private).
- Natuurlik is dit ook toelaatbaar om dit te onveranderd weer te gee.
-
- * overridden method does not throw *
- U herdefinieer hier 'n metode en meld 'n uitsondering aan.
- Herdefiniδrende metodes mag nie uitsonderings aanmeld
- as die superklas se metode dit nie ook aanmeld nie.
- Die metode in die subklas mag dus minder uitsonderings aanmeld,
- maar nie meer nie.
-
- * attempting to use incompatible return type
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * is already defined in this compilation unit
- U het hierdie naam vir die tweede maal gedefinieer.
- Kies 'n ander naam vir hierdie identifiseerder.
-
- {0} is already defined in a single-type import
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-
- * conflicts with a compiler-synthesized symbol in *
- Geen verdere hulp beskikbaar.
-